Welkom
Welkom by die amptelike webblad van skrywer/skildter Quintin Seegers. Lees meer oor die man agter die naam onder Wie is ek? Sy gepulibseerde werke is ook te koop.
Quintin skilder ook, met "Water-mixable Oils" as sy verkose medium, onder die skuilnaam Garth J. Elliott.
Skop jou skoene uit, raak gemaklik, kyk rond. Hopelik vind jy iets interessants om te lees. Moenie skaam wees om 'n vraag of voorstel te maak nie. En moenie vergeet om In te teken sodat jy in kennis gestel word wanneer Quintin se nuutse boek beskikbaar is.

Opwindende Nuus!
Die derde boek in the Amor Peltzer reeks is nou beskikbaar! Lees meer oor oor die nuutste Boek.